
Vier wetsontwerpe goedgekeur om wetgewing te hervorm
Die kabinet het vier wetsontwerpe goedgekeur om Suid-Afrika se regstelsel te versterk. Volgens die minister van justisie en staatkundige ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, behels die voorgestelde wetgewing ’n verskerping van strafmaatreëls




