
Eerste volledige Afrikaanse Bybel 93 jaar gelede in gebruik geneem
Die eerste volledige Bybel in Afrikaans in 93 jaar gelede, op 27 Augustus 1933 amptelik landwyd in gebruik geneem. Die sentrale Bybelfees is in Bloemfontein gehou, waar meer as 5
Die Afrikaanse Stasie!

Die eerste volledige Bybel in Afrikaans in 93 jaar gelede, op 27 Augustus 1933 amptelik landwyd in gebruik geneem. Die sentrale Bybelfees is in Bloemfontein gehou, waar meer as 5

Die Departement van Binnelandse Sake het die parlement ingelig dat nagenoeg R400 miljoen sedert Mei aan die deportasie en repatriasie van onwettige buitelandse burgers bestee is. Meer as die helfte

Die vakbond Solidariteit eis daadwerklike optrede teen gebrekkige bevorderingspraktyke in die Suid-Afrikaanse Polisiediens nadat die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) wéér teen die polisie beslis het. Dit volg

Byna 900 plaaslike ondernemings en individue het vanjaar reeds bankrot gespeel, nadat ’n verdere 143 insolvensies in Julie aangemeld is. Volgens Statistiek Suid-Afrika (SSA) se jongste verslag is dit ’n

OpenAI het ’n nuwe weergawe van ChatGPT bekendgestel wat spesifiek vir tieners tussen 13 en 17 jaar ontwerp is, met strenger veiligheidsmaatreëls. Die sogenaamde “ChatGPT for Teens” beperk onder meer gesprekke oor

Die landdroshof in Brakpan het vandag gehoor dat Wiandré Pretorius, die sleutelfiguur in die moordsaak van Emmanuel Mbense, sy eie lewe geneem het, nadat DNS-bewyse hom in Mbense se slaapkamer,