
Tshwane-varsproduktemark benodig dienste: Hooggeregshof vat metro vas
Die hooggeregshof in Pretoria het vandag die Tshwane-metro skuldig bevind aan minagting van die hof, nadat die metro ‘n vorige hofbevel van 31 Oktober 2022 verontagsaam het. Die Instituut van



