Luister nou

Bek- en Klouseer nie in Vrystaat bestry

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die jongste nasionale syfers toon dat slegs 8 315 beeste, uit ‘n kudde van nagenoeg 14-miljoen beeste in Suid-Afrika, tot duver teen bek-en-klouseer ingeënt is.

Die Wes-Kaap het ook reeds met inentings van vee begin, ten spyte van die Vrystaat wat nie een enkele dosis entstof beskikbaar het nie.

Volgens ‘n verslag is daar 997 348 beeste vatbaar vir die siekte, terwyl daar meer as 32 300 gevalle van besmetting bevestig is.

Meer as 46 000 diere is reeds van kant gemaak en altesaam 83 vrektes is aangemeld.

Volgens ‘n privaat veearts van Parys, in die Vrystaat, dr. Jan Fouche Swanepoel, sal die entstof waarskynlik eers teen die einde van Maart in die provinsie beskikbaar wees.

Gewilde Nuus

Sakekamer

Suid-Afrika is onredbaar maar gemeenskappe kan self

AfriForum

Bozell sien hoe AfriForum plaasmoorde bekamp

Internasionale Perspektief nuut

Kan die ongemaklike linkse huwelik hou?

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 25 September 2026

Rooikruis

Kritiek pla Roets nie

Ander Nuus Artikels

Tempo
Hoekom is advies nodig wanneer u batebeskermingsversekering koop?
Dr.-Theo-de-Jager-2
Saai: Privatiseer Onderstepoort Biologiese Produkte
Polisiebeamptes
Polisie sal nie rus tot waarheid oor moorde ontbloot is
Sakekamer
Suid-Afrika is onredbaar maar gemeenskappe kan self
AfriForum
Bozell sien hoe AfriForum plaasmoorde bekamp

Luister nou