Luister nou

AfriForum nader hooggeregshof oor Onteieningswet

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die burgerregte-organisasie, AfriForum gaan vandag na die Hooggeregshof in die Wes-Kaap om die grondwetlikheid van Suid-Afrika se Onteieningswet uit te daag.

Die verhoor van 2 tot 4 Maart sal bepaal hoe verskeie partye by die saak betrek sal word en wie as respondente of applikante kan optree.

AfriForum sal argumenteer dat die wet, wat onteiening sonder vergoeding moontlik maak, private eiendomsregte bedreig.

Intussen het ’n Khoi San-beweging ’n dringende aansoek by dieselfde hof ingedien om die R135 miljoen openbare grondveilings in die Kaapstad-metro, en die verkoop van die Good Hope Sentrum te staak.

Die Khoi San-beweging meen die metro het onwettig opgetree deur die veiling te laat voortgaan terwyl daar ’n appèl nog hangende was.

Gewilde Nuus

Siviwe Gwarube - Daily Maverick

Minister word aangewys as een van TIME se 100 Next-leiers vir 2026

Israelse vlug - France 24

Israelse passasiers het ‘n noue ontkoming tydens vlug

Fotokrediet: Daily Maverick

Diplomatieke stappe teen Amerikaanse ambassadeur

plaasaanvalle - Maroela Media

Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere

Lynnwood padwerke - The Citizen

Bouprojek in Lynnwoodweg vra nog drie maande

Ander Nuus Artikels

Thoughtful Portrait Among Bookshelf Shelves
Nee Kemp, regses is ook onverdraagsaam
Senzo Mchunu - The Witness
Die OB ondersoek Senzo Mchunu
Fotokrediet: Checkatrade
Die Tshwane-metro wil die krag teen vanaand herstel
Siviwe Gwarube - Daily Maverick
Minister word aangewys as een van TIME se 100 Next-leiers vir 2026
Israelse vlug - France 24
Israelse passasiers het ‘n noue ontkoming tydens vlug

Luister nou