
900 besighede reeds vanjaar bankrot
Byna 900 plaaslike ondernemings en individue het vanjaar reeds bankrot gespeel, nadat ’n verdere 143 insolvensies in Julie aangemeld is. Volgens Statistiek Suid-Afrika (SSA) se jongste verslag is dit ’n
Die Afrikaanse Stasie!

Byna 900 plaaslike ondernemings en individue het vanjaar reeds bankrot gespeel, nadat ’n verdere 143 insolvensies in Julie aangemeld is. Volgens Statistiek Suid-Afrika (SSA) se jongste verslag is dit ’n

Die landdroshof in Brakpan het vandag gehoor dat Wiandré Pretorius, die sleutelfiguur in die moordsaak van Emmanuel Mbense, sy eie lewe geneem het, nadat DNS-bewyse hom in Mbense se slaapkamer,

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens se waterpolisiërings- en duikeenheid het gemeenskappe langs die Vaalrivier gewaarsku om waaksaam te wees, nadat ’n vrylopende Snoetkrokodil deur inwoners gewaar is. ’n Vanghok is vandag opgestel

Sirië beskuldig Israel daarvan dat hy ’n lugmagbasis in die noordweste van die land aangeval het. Siriese staatsmedia berig dat die Aboe al-Doehoer-lugmagbasis vroeg vanoggend deur verskeie lugaanvalle getref is. Die aanloopbaan

Die burgerregte-organisasie, AfriForum waarsku dat Nersa se voorgestelde reëls vir die registrasie van kleinskaalse sonkraginstallasies moontlik tot nuwe heffings vir huishoudings, boere en ondernemings kan lei. Nersa het konsepreëls gepubliseer

Die omstrede eertydse prokureur, Peet Viljoen, se borgtogaansoek is in die Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof in Pretoria van die hand gewys. Landdros Nica Setshogoe het beslis dat die verdagte nie daarin kon