
Matriekuitslae-saak: Hof weier IR se verlof tot appèl
Die Inligtingsreguleerder (IR) se aansoek om appèl vir die publikasie van matriekuitslae is van die hand gewys is.
Die Afrikaanse Stasie!

Die Inligtingsreguleerder (IR) se aansoek om appèl vir die publikasie van matriekuitslae is van die hand gewys is.

Twee verdagtes wat na bewering betrokke was by die moord op die Suid-Afrikaanse egpaar, Ernst en Dina Marais, wat twee weke gelede by Crooks Corner in die Nasionale Krugerwildtuin vermoor

Die langverwagte aksieplan van president Cyril Ramaphosa se nasionale waterkrisiskomitee om Suid-Afrika se voortslepende waterprobleme in munisipaliteite op te los, is uiteindelik saamgestel. Die minister van water en sanitasie, Pemmy Majodina sê

Die nuwe voorsitter van die parlement se vervolgingskomitee, Makashule Gana, het president Cyril Ramaphosa versoek om voor die Artikel 89-ondersoek te verskyn wanneer hy versoek word. Gana het tydens die begrotingsdebat

Meer Suid-Afrikaners doen toenemend aansoek om vuurwapenlisensies te midde van toenemende kommer oor misdaad en persoonlike veiligheid. Volgens die uitvoerende direkteur van Gun Free South Africa, dr. Stanley Maphosa, het aansoeke veral

Daar is gemengde reaksies nadat Makashule Gana as voorsitter van die parlement se vervolgingskomitee oor die Artikel 89-ondersoek verkies is. Die 31-lid komitee het gister gestem en Gana het 19 stemme gekry