Luister nou

Gewildste Nuus

Geldsake

Politieke partye se skenkings bekendgemaak

Politieke partye het reeds meer as ‘n R116 miljoen se private skenkings in die eerste kwartaal van die finansiële jaar verklaar, terwyl hulle voorberei vir die plaaslike regeringsverkiesings. Die DA

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Gift of the Givers is reg vir Nepal

Die noodlenigings Gift of the Givers sê sy soek-en-reddingspanne staan gereed om na Nepal ontplooi te word nadat verwoestende vloede verskeie mense vermis gelaat het, onder wie twee Suid-Afrikaanse egpare.

Lees Meer »
Geldsake

NSFAS staak befondsing aan duisende

Die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema, NSFAS, het meer as 6 500 studente se befondsing gestaak, terwyl daar nog net enkele maande van die akademiese jaar oor is. NSFAS het op

Lees Meer »
Gewildste Nuus

SAID lê beslag op reusedwelmvonds

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het beslag gelê op meer as 300 kilogram kokaïen by die OR Tambo Internasionale Lughawe beslag gelê . Die dwelms, met ‘n geraamde straatwaarde is ‘n R167

Lees Meer »

Luister nou