
Gesondheid
Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal beleef glo voedseltekort
Daar is volgens die fluitjieblaser glo ook geen warm water in dele van die hospitaal nie.
Die Afrikaanse Stasie!

Daar is volgens die fluitjieblaser glo ook geen warm water in dele van die hospitaal nie.

Die hof het Ramaphosa opdrag gegee om die rekord van besluitneming binne 10 dae aan die raad te verskaf.

Hy sê die afkeur van hierdie konsepregulasies kan ’n belangrike tree wees om die implementering van die NGV-wet te staak.

Dié eenheid grens aan die ongevalle-eenheid wat Saterdag beskadig is.

Meer as tagtig pasiënte moes inderhaas ontruim en na ander hospitale oorgeplaas word terwyl ander sale in dié hospitaal nie deur die brand geraak is nie.

Luidens dié studie gebruik 17% van tieners tussen 14- en 18 jaar oud op ‘n gereelde basis ‘n damptoestel.