Luister nou

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Deur Pretoria FM Nuusspan

Suid-Afrika se grootste voedselprodusent, Tiger Brands, het skikkingsaanbiedinge gemaak aan sekere slagoffers van die listeriose-uitbreking in 2017.

Dié aanbod is gemaak aan slagoffers wie se infeksies geneties verbind kon word met die stam wat in Tiger Brands se Enterprise-fabriek gevind is.

In ‘n handelsopdatering van dié genoteerde maatskappy sê Tiger Brands dat die skikkingsaanbiedinge deel vorm van ‘n alternatiewe plan om ‘n einde te maak aan die voortgesette ligigasie.

Die wêreld se dodelikste listeriose-uitbreking het SA aan die begin van 2017 getref en meer as 200 sterftes tot gevolg gehad.

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

V (3)

Minder reise gaan lei tot minder vulstasies

V (2)

Geen politieke wil om plaasaanvalle stop te sit

Roelf Meyer by 'n kunsuitstalling in Washington.

Daarom was Roelf Meyer nie by Witkruisprojek

Internasionale Perspektief nuut

ANC se linkse vriende val een ná die ander

Grasland Nasionale Park 1

Nuwe Grasveld Nasionale Park in Oos-Kaap afgekondig

Ander Nuus Artikels

Padlangs
Kragdadigheid van ’n boer
Israel
7 Oktober: Waar bevind die wêreld hulself 3 jaar later?
AfriForum
AfriForum ondersoek brandstofheffings self
V (3)
Minder reise gaan lei tot minder vulstasies
V (2)
Geen politieke wil om plaasaanvalle stop te sit

Luister nou