Luister nou

Lesufi vra om verskoning aan kankerpasiënte vir vertragings in behandeling

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi het om verskoning gevra aan die kankerpasiënte in die provinsie wat al vir jare nié behandeling ontvang nie.

Lesufi het gister die verskoning gebied tydens ‘n vraag-en-antwoord sessie in die wetgewer.

Die hoogeregshof in Gauteng het sowat twee maande gelede beslis dat die departement van gesondheid in Gauteng se onvermoë om behandeling te bied, onwettig en ongrondwetlik is.

Die DA in Gauteng sê Lesufi se verskoning kom veels te laat, en beteken niks vir diegene wat oorlede is weens die departement se onvermoeë om behandeling te bied nie.

Die provinsie het onlangs R250-miljoen se befondsing terug gegee aan die Nasionale Tessourie, omdat dit nie gebruik was vir kankerbehandeling nie.

One Response

  1. My vriendin het kanker en kan net sekere kanker pil gebruik. So skaars soos hoendertande dit het haar gehelp. So onregverdig

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Internasionale Perspektief nuut

VSA onttrek finaal uit Irak te midde van volgehoue onstabiliteit

V (1)

Eerste skenkerleweroorplantings by Raslouw Private Hospital

V

Gryskrag: SASSA-toelaes moet nie van uitgerekte kaartproses afhang nie

Mbalula warns those assaulting on-duty police officers

Massaskietvoorvalle eis reeds 100de

Orania

Oraniërs stem anders in komende verkiesing

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Netwerk 24
SANW spandeer miljarde aan huurvlugte
Fotokrediet: Solidariteit netwerk
Wêreldonderwysersdag word vandag gevier
Boer tot bord
Wanneer ’n boer vermoor word ….
Internasionale Perspektief nuut
VSA onttrek finaal uit Irak te midde van volgehoue onstabiliteit
V (1)
Eerste skenkerleweroorplantings by Raslouw Private Hospital

Luister nou