Toenemende voorvalle van masels in Pretoria aangemeld
Die stad se uitbreek-reaksiespan is pro-aktief besig met inentingsveldtogte in dié gebiede. Kinders tussen ses maande en 15 jaar word veral geteiken, hoewel volwassenes ook ingeënt word.
Die Afrikaanse Stasie!

Die stad se uitbreek-reaksiespan is pro-aktief besig met inentingsveldtogte in dié gebiede. Kinders tussen ses maande en 15 jaar word veral geteiken, hoewel volwassenes ook ingeënt word.

Na verwagting sal die universiteit in 2028 sy eerste mediese studente inneem.

Die minister van korrektiewe dienste, dr Pieter Groenewald het vroeër in die parlement gesê dat hy talle briewe aan die minister van gesondheid gerig het waarin hy vra dat die

Motsoaledi het in sy antwoord gesê dat die vyf sake teen die NGV – en twee teen die Nasionale Gesondheidswet wat daarmee verband hou – dit noodsaak om ‘n span

Die hoogeregshof in Gauteng het sowat twee maande gelede beslis dat die departement van gesondheid in Gauteng se onvermoë om behandeling te bied, onwettig en ongrondwetlik is.

Die wêreld se dodelikste listeriose-uitbreking het SA aan die begin van 2017 getref en meer as 200 sterftes tot gevolg gehad.