Luister nou

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die Gautengse departement van gesondheid sê die Ekurhuleni-brandweer is vanoggend na die Tembisa-hospitaal ontbied nadat daar vermoedelik wéér ‘n brand uitgebreek het.

Tagtig pasiënte moes die afgelope naweek inderhaas ontruim word nadat ‘n brand by die ongevalle-eenheid van dié hospitaal aangemeld is.

LEES OOK: Herstelwerk by Tembisa-hospitaal sal nie vinnig kan begin nie

Volgens die departement word die buite-pasiënte-afdeling van die hospitaal deur vanoggend se voorval geraak.

Dié eenheid grens aan die ongevalle-eenheid wat Saterdag beskadig is.

Meer inligting sal deur die loop van die dag uitgereik word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Fotokrediet: The Citizen

Tshwane-metro bied spesiale vlugte vir bejaardes by lughawe

Thoughtful Portrait Among Bookshelf Shelves

Nee Kemp, regses is ook onverdraagsaam

Senzo Mchunu - The Witness

Die OB ondersoek Senzo Mchunu

Fotokrediet: Checkatrade

Die Tshwane-metro wil die krag teen vanaand herstel

Siviwe Gwarube - Daily Maverick

Minister word aangewys as een van TIME se 100 Next-leiers vir 2026

Ander Nuus Artikels

Kallie Kriel, Flip Buys, Dirk Hermann
VSA-debat jaag temperature op
Willie Spies
VF Plus soek kundiges om kragonderbrekings te bekamp
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 2 Oktober 2026
Fotokrediet: The Citizen
Tshwane-metro bied spesiale vlugte vir bejaardes by lughawe
Thoughtful Portrait Among Bookshelf Shelves
Nee Kemp, regses is ook onverdraagsaam

Luister nou