Luister nou

Gesondheidsminister sal NGV met sy lewe verdedig

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die minister van gesondheid, dr. Aaron Motsoaledi, sê hy sal die Nasionale Gesondheidsversekering met sy lewe verdedig en was verbaas dat LP’s sy besteding van R9-miljoen – aan die verdediging daarvan in die hof – bevraagteken het.

Tydens ‘n vraag-en-antwoordsessie in die Nasionale Vergadering wou die DA se Michéle Clarke van hom weet wat die totale uitgawes is wat al aan litigasie bestee is om dié wet te verdedig.

Sy wou ook weet wat die geraamde finansiële aanspreeklikheid vir enige ongunstige kostebevele is.

Motsoaledi het in sy antwoord gesê dat die vyf sake teen die NGV – en twee teen die Nasionale Gesondheidswet wat daarmee verband hou – dit noodsaak om ‘n span van vyf senior advokate en sewe junior advokate in diens te hê.

2 Responses

  1. Natuurlik sal hy . . . . . ANC soek geld vir sy kaders . . . . . As die groot baas korup is wil die ander ook skep . . . . .

  2. Om woord by daai te voeg, laat hom ‘n week in ‘n staatshospitaal spandeer as ‘n pasient.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

V (3)

Minder reise gaan lei tot minder vulstasies

V (2)

Geen politieke wil om plaasaanvalle stop te sit

Roelf Meyer by 'n kunsuitstalling in Washington.

Daarom was Roelf Meyer nie by Witkruisprojek

Internasionale Perspektief nuut

ANC se linkse vriende val een ná die ander

Grasland Nasionale Park 1

Nuwe Grasveld Nasionale Park in Oos-Kaap afgekondig

Ander Nuus Artikels

Padlangs
Kragdadigheid van ’n boer
Israel
7 Oktober: Waar bevind die wêreld hulself 3 jaar later?
AfriForum
AfriForum ondersoek brandstofheffings self
V (3)
Minder reise gaan lei tot minder vulstasies
V (2)
Geen politieke wil om plaasaanvalle stop te sit

Luister nou