Luister nou

Toenemende voorvalle van masels in Pretoria aangemeld

Die Tshwane-metro-omgewing ervaar hoë getalle laboratorium-bevestigde gevalle van masels in twee streke.

Die stad se uitbreek-reaksiespan is pro-aktief besig met inentingsveldtogte in dié gebiede. Kinders tussen ses maande en 15 jaar word veral geteiken, hoewel volwassenes ook ingeënt word.

Dié inentingsveldtog het op die 5de Junie in skole begin en sal 20 Junie – tydens die skoolvakansie – in kleuterskole, crèches en alle klinieke voortgesit word.

Die Tshwane-metro het ouers en kinderversorgers aangemoedig om nie paniekbevange te raak nie, maar paraat te bly.

Die twee streke wat hierdeur geraak word is streek 1 wat die Noord-Westelike dele van die stad insluit, naamlik gebiede soos Akasia, Rosslyn, Pretoria Noord, asook sekere gedeeltes van Ga-Rankuwa en Soshanguve.

Streek 6, wat ook geraak word sluit in Mamelodi, Moreletapark, Mooikloof en Silverlakes.

One Response

  1. N maand terug was ons by n musiek fees en 4 volwasse mans wat ek ken ( my kerel) almal bo 25 het waterpokkies gekry ( baie erg ) ons woon in elarduspark

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Ons vir jou

Ons vir jou se speelvak verleng tot 21 Junie

Rooi4

Rooi skoene, groot klanke en ’n feestelike orrelviering

Athol Trollip

Action SA het geweet mosie gaan gestuit word

Internasionale perspektief

Met Merkel-toekenning wys die EU hoe toondoof hy geword het

Signature: wiV/o7nJsjVu7MZdHq50IPifdFxft+pOP3/47g5ol/QG12ie/5eZXLkzPF+4VOpv9FduYlWTscoBUrHWOc6ruDUtajrJD229s8nh+xTAj9TQAsEXBLYFZH/vzEdULexoiuNM/9XrCwmgPNQSnYXUIBmVHp5caLHJmWmPYNaa3fnH9k4oD2OqB8XuF+3e26xAYxDdcCvyK3d/PSRGN3eq31shS9v1+46+kdsJnXQj/ErUcSQZfs84lyw6gCXwepvdOj+tgy/4iCVPMdhBT39bgRuXRZo30AXiRIigJaZZN3qQTQkg+DANhC9P+iGinO3LHfgFfa+reCYILXZf36CHMNCNzFghKTpYkgf4+/+3wPUM2x85aBBXJ5681s0y48ks+g1DnFs/xlz0J70jvMCOvt2LXQ2CzZhp+5QnN7MkGFkkIGCTPSgtuxkdoSh5CXY8B6lFoiUrxZwAH+hUgXaQOyu7lYXTD8yY60XDDkY5LmzUEFLoHAfZJry4M6pmMFOOiGfxFU5u7HuxI0AAC3xjG38B45GStJcaYniZbGLB8VCpown+bxrjIms6JbKhcuBhuXFHR/Sj9ZlNlMFUPgHQJF6/ca8wP5+b/mOfjOK5GoD5S4S+V9HBKBpsy9QXocT4c9rXpwby/ob22Hm/mb1b/zzHUrT3FJ3IVq4LPJ2lt+28R23TC6qsJ+1CE+S8jqlrqY/vl412TSuOXFApSFgnnlLKIZLD/owFLESWWLPMcY/N8e48sOwfOAPLMeIi9AW2gVKyj0mU0H7nOy5cnuu4yWU0kGAAOlDTtYiJBipDTJys1BmHgeWUEDZ5NOM0SOsl9MTmZAfDVsHLANWEgShHHJxr+tzf38/zu9Urs/mI6B4UFn34qINh+mToFT7q0nBft+AzLH6Yygdonr+RFCYk7jDqI4hjCPCCL6yEw5K8mV121ZkL7+5ynF4LYzLf29AC+8nBRgKcanJOsED7JxkqPmzpJXqpMcOsdmkkE7I1Pt0=

Belastingvryheidsdag skuif al verder    

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: WLRN
’n Ooreenkoms met Iran is dalk vandag moontlik
Fotokrediet: Credible Source
Buitelanders beleef spanning na dreigende betogings
Padlangs
Hoop en uitdaging in landbou
Ons vir jou
Ons vir jou se speelvak verleng tot 21 Junie
Rooi4
Rooi skoene, groot klanke en ’n feestelike orrelviering

Luister nou