Luister nou

NGV vir eers van die baan

Deur Pretoria FM Nuusspan

President Cyril Ramaphosa het bevestig dat hy nie enige artikels van die Nasionale Gesondheidsversekeringswet van 2023 sal afkondig voordat die Konstitusionele hof uitspraak gelewer het op uitdagings rakende openbare deelname nie.

Hierdie besluit volg nadat die minister van gesondheid, dr Aaron Motsoaledi, belowe het om nie die president te versoek om die wet in werking te stel nie.

Die openbare deelname-saak sal van 5 tot 7 Mei aangehoor word.

Ramaphosa het beklemtoon dat hy nie alleen optree nie en dat die implementering van die wet afhang van die gereedheid van die betrokke departement.

Gewilde Nuus

Untitled design (18)

Spies staan familie by van man wat ná rugby sterf

Untitled design (17)

Laaste wit president in Afrika sterf

Graffiti logo

Graffiti-boekeblad 17 Julie 2026

Fotokrediet: The Citizen

Hoës vergader vandag oor uitbetalings aan munisipaliteite

Fotokrediet: Reuters

Burnham verkies as leier van Arbeiders

Ander Nuus Artikels

Padlangs
Hart en houtskool
DCIM100MEDIADJI_0626.JPG
Ligte, kameras, rugby!
Untitled design (19)
Iran kan meer pyn as die VSA absorbeer
Untitled design (18)
Spies staan familie by van man wat ná rugby sterf
Untitled design (17)
Laaste wit president in Afrika sterf

Luister nou