Luister nou

Mankweng-hospitaal skei ‘n siamese tweeling

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die Mankweng-hospitaal in Limpopo het geskiedenis gemaak toe ’n siamese tweelingseuntjies, wat in Januarie by die hospitaal buite Polokwane/Pietersburg gebore is, suksesvol in ’n sewe-uur-lange operasie geskei is.

Die tweeling, wat by die onderlyfies verbind was en sekere organe gedeel het, is deur Professor Nyaweleni Tshifularo en sy span van spesialis-verpleegkundiges geskei.

Die operasie het omstreeks kwart voor agt die oggend begin en kort ná 3-uur die middag geëindig.

Die operasie het goed verloop en die babas is gesond.

Gewilde Nuus

Mbalula warns those assaulting on-duty police officers

Massaskietvoorvalle eis reeds 100de

Orania

Oraniërs stem anders in komende verkiesing

Ernst Roets

Wit kruise nou na Uniegebou

Kallie Kriel, Flip Buys, Dirk Hermann

VSA-debat jaag temperature op

Willie Spies

VF Plus soek kundiges om kragonderbrekings te bekamp

Ander Nuus Artikels

Internasionale Perspektief nuut
VSA onttrek finaal uit Irak te midde van volgehoue onstabiliteit
V (1)
Eerste skenkerleweroorplantings by Raslouw Private Hospital
V
Gryskrag: SASSA-toelaes moet nie van uitgerekte kaartproses afhang nie
Mbalula warns those assaulting on-duty police officers
Massaskietvoorvalle eis reeds 100de
Orania
Oraniërs stem anders in komende verkiesing

Luister nou