Luister nou

Steve Biko Akademiese Hospitaal sukkel met lugversorgers

Deur Pretoria FM Nuusspan

Pasiënte van die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria moet lank wag, nadat operasies by die hospitaal weens probleme met die lugversorgingstelsel in die operasie-sale vertraag is.

Die temperature in die sale styg tot bo die vereiste 18 grade Celsius, wat ook die risiko van infeksies verhoog en die lewens van pasiënte in gevaar stel.

Verskeie operasies is reeds gekanselleer of uitgestel.

Die hospitaal het verlede jaar ook uitdagings met sy lugverkoelingstelsel ervaar.

Die DA sê intussen hulle sal aanhou om druk toe te pas vir die volledige hersiening en instandhouding in Gauteng se openbare hospitale, sodat toerusting onderhou word.

Gewilde Nuus

Untitled design (18)

Spies staan familie by van man wat ná rugby sterf

Untitled design (17)

Laaste wit president in Afrika sterf

Graffiti logo

Graffiti-boekeblad 17 Julie 2026

Fotokrediet: The Citizen

Hoës vergader vandag oor uitbetalings aan munisipaliteite

Fotokrediet: Reuters

Burnham verkies as leier van Arbeiders

Ander Nuus Artikels

Padlangs
Hart en houtskool
DCIM100MEDIADJI_0626.JPG
Ligte, kameras, rugby!
Untitled design (19)
Iran kan meer pyn as die VSA absorbeer
Untitled design (18)
Spies staan familie by van man wat ná rugby sterf
Untitled design (17)
Laaste wit president in Afrika sterf

Luister nou