
Hospitale in JHB gereed vir wateronderbrekings
14 November 2024 Die Gautengse departement van gesondheid sê hospitale is voorbereid op waterbeperkings wat regoor Johannesburg verwag word. Dít in aanloop tot die waterdruk wat van vanaand 21:00 tot
Die Afrikaanse Stasie!

14 November 2024 Die Gautengse departement van gesondheid sê hospitale is voorbereid op waterbeperkings wat regoor Johannesburg verwag word. Dít in aanloop tot die waterdruk wat van vanaand 21:00 tot

13 November 2024 President Cyril Ramaphosa sal die land na verwagting hierdie week toespreek oor die regering se planne om die vlaag sterftes wat met voedselvergiftiging verband hou, hok te slaan.

11 November 2024 Die omstrede Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) sal oor die mediumtermyn nagenoeg R3-miljard kry om voor te berei vir die volle inwerkingstelling van dié skema. ’n Bedrag van R2,5-miljard

8 November 2024 Daar is nuwe kommer oor die onwettige verkoop van geskeduleerde medikasie by verskeie plekke in Gauteng. Die departement van gesondheid het mense oor dié tendens gewaarsku, nadat

5 November 2024 Die Gautengse LUR vir finansies en ekonomiese ontwikkeling, Lebogang Maile, vra dat die president ‘n noodtoestand afkondig weens die hoë voorkoms van vergiftiging van kos wat by informele

18 Oktober 2024 Diplomate van Taiwan sê die Suid-Afrikaanse regering probeer konflik uitlok deur te eis dat dié land sy kantoor uit Pretoria skuif, en voer ook aan dat die