
Toename in Duitse Masels-gevalle by NIOS aangemeld
18 Desember 2024 Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NIOS) sê daar is tans ‘n beduidende toename in die aantal Rubella-gevalle wat aangemeld word. Rubella staan ook meer bekend as
Die Afrikaanse Stasie!

18 Desember 2024 Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NIOS) sê daar is tans ‘n beduidende toename in die aantal Rubella-gevalle wat aangemeld word. Rubella staan ook meer bekend as

87% van munisipale drinkwater is veilig vir menslike gebruik. Dít volgens AfriForum se onafhanklike blou-en-groendruppelverslag, wat jaarliks bekend gestel word. AfriForum meen die organisasie waarsku egter dat Suid-Afrikaners nie hieroor

21 November 2024 Die farmaseutiese maatskappy, Bayer het begin met ‘n herroeping van ‘n bondel Yaz Plus-voorbehoedpille weens ‘n gemengde-verpakking wat die doeltreffendheid daarvan kan benadeel. Die mediese direkteur van Bayer se farmaseutiese

21 November 2024 Die minister van gesondheid, dr. Aaron Motsoaledi sê antiretrovirale medisyne is nie pynpille nie, en kan nie voor die voet uitgedeel word as pasiënte nie korrek gediagnoseer is nie. Sy

20 November 2024 Die Gautengse Onderwysdepartement het ‘n beroep op verkopers en snoepies by skole gedoen om ‘n geldige sogenaamde sertifikaat van aanvaarbaarheid te bekom. Dié stap is gedoen om

15 November 2024 President Cyril Ramaphosa sê almal in die land moet saamwerk om ‘n einde te bring aan sterftes weens kos wat by spazawinkels gekoop word. Hy het vroeër