Die DA en EFF rig skrywe aan speaker oor die begroting
Die DA se hoofsweep, George Michalakis, skyf in sy brief aan Didiza dat sou die stemproses vir die begroting vanmiddag in die parlement voortgaan, sal enige besluit wat geneem word
Die Afrikaanse Stasie!

Die DA se hoofsweep, George Michalakis, skyf in sy brief aan Didiza dat sou die stemproses vir die begroting vanmiddag in die parlement voortgaan, sal enige besluit wat geneem word

Mbalula sê die ANC het van die staanspoor af gesê dat hy nie ‘n 2% verhoging in BTW sal steun nie, en sê die 0,5% verhoging is net tydelik.

Dit volg nadat die nasionale tesourie voorwaardelike toelaes ten bedrae van meer as R861-miljoen opgeskort het weens swak bestuur van dié toelaes.

Die DA het vroeër gesê hy soek meer beheer oor die land se ekonomiese beleid.

Hoewel die departement van minerale hulpbronne en energie eers volgende week die amptelike verandering in die petrolprys sal aankondig, is daar tans ‘n beduidende oorverhaling.

Op ‘n jaargrondslag het die totale aantal werksgeleenthede met 0,8% afgeneem – wat 91 000 werksgeleenthede verteenwoordig.