Promosie: DSL Fuels – Jou kwaliteit grootmaat brandstof verskaffer in Suid-Afrika
“Jou daaglikse verbruiker het nou die geleentheid om 20-sent per liter by enige DSL Fuels Vulstasie, ‘n kontantterugbetaling op hul brandstof aankope te verdien.”
Die Afrikaanse Stasie!

“Jou daaglikse verbruiker het nou die geleentheid om 20-sent per liter by enige DSL Fuels Vulstasie, ‘n kontantterugbetaling op hul brandstof aankope te verdien.”

Dit kom nadat berigte aan die lig gekom het dat Bougas glo miljoene rand van Kleuterzone se geld gebruik het om onder meer te dobbel.

Die DA, en die VF Plus, wat albei RNE-vennote is, het die begroting saam met die MK-party en die EFF verwerp.

20-miljoen Suid-Afrikaners het sowat 51-miljoen lenings, met ‘n uitstaande balans van R2,5-triljoen.

Volgens Wiese probeer Kleinfontein al sedert 2012 die nedersetting by die Tshwane Metroraad aanmeld.

ActionSA se parlementêre leier, Athol Trollip, sê parlementslede moet vandag oor die begroting stem omdat die RNE nie kan saamstem nie, al is hulle al nege maande saam in die