
Geldsake
Dawie Roodt: Die ANC sit met eier op hulle gesigte ná BTW-verhoging geskrap word
Roodt meen daar word nou druk op die minister geplaas om die enigste ander alternatief te oorweeg en dit is om minder geld uit te gee.
Die Afrikaanse Stasie!

Roodt meen daar word nou druk op die minister geplaas om die enigste ander alternatief te oorweeg en dit is om minder geld uit te gee.

Hy het ook ontken dat die besluit om BTW te verhoog, onwettig is.

Meer as ‘n derde van die onnatuurlike sterftes – oftewel 35% – was die gevolg van selfdood teenoor 28% van die vorige jaar se gevalle.

Dít is die mening van die verbruikersaktivis en voorsitter van Gryskrag, Ina Wilken.

Volgens Roodt is dit nie genoeg inkomste om die politieke bakleiery wat die BTW-verhoging veroorsaak het, uit te lok nie.

Op die plaaslike mark het die rand se waarde teenoor die dollar met 60-sent gestyg nadat vroeër op Woensdag ‘n nuwe rekord-laagtepunt bereik het.