Luister nou

Selfdood ‘n toenemende oorsaak van onnatuurlike dood

Deur Pretoria FM Nuusspan

Discovery Life sê volgens sy eis-inligting vir 2024 is selfmoord ‘n toenemende oorsaak van onnatuurlike dood, veral onder die versekeraar se middeljarige en ouer lede.

Meer as ‘n derde van die onnatuurlike sterftes – oftewel 35% – was die gevolg van selfdood teenoor 28% van die vorige jaar se gevalle.

Dit is veral lede in die ouderdomsgroep van 51 tot 60 jaar oud wat hierdeur geraak word en in dié ouderdomsgroep was 51% van die onnatuurlike sterftes die gevolg van mense wat hul eie lewe geneem het – teenoor 33% in 2023.

Volgens Discovery Life se hoof van eise, Sylvia Steyn, skep dié inligting ‘n kommerwekkende prentjie.

Vir Discovery Life-lede van 30 jaar en jonger was motorongelukke die grootste oorsaak van onnatuurlike sterftes – naamlik 60%.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Fotokrediet: WikiWand

Partye sê hulle het reg op selfbeskikking

Fotokrediet: LekkeSlaap

Twee Oseane moedig pikkewyne aan om te broei

Fotokrediet: The Citizen

OVK se verslag oor politieke befondsing bekend

Padlangs

Voel jy soos die ou troosprysie?

Dr. Corné Mulder

VF Plus: Groen gaan dít vir gemeenskappe doen

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Instagram
Berigte oor verdagte wat na Potchefstroom skuif, is vals
Fotokrediet: WLRN
VSA se nuwe visumbeperkings
Fotokrediet: AfriForum
Nuwe verslag oor buitensporige geweld tydens plaasaanvalle
Fotokrediet: WikiWand
Partye sê hulle het reg op selfbeskikking
Fotokrediet: LekkeSlaap
Twee Oseane moedig pikkewyne aan om te broei

Luister nou