
Steenhuisen se “burokrasie” laat landboubedryf rooi sien
Seugnet van Zyl Willie Spies, ’n prokureur by Hurter Spies, sê hy was bitter kwaad om te sien hoe Steenhuisen reageer op die hofgeding wat aan die gang gesit is
Die Afrikaanse Stasie!

Seugnet van Zyl Willie Spies, ’n prokureur by Hurter Spies, sê hy was bitter kwaad om te sien hoe Steenhuisen reageer op die hofgeding wat aan die gang gesit is

Jaco Kleynhans Dit is nie slegs in Suid-Afrika waar gesinsboere ’n geweldige stryd om oorlewing voer nie. Dieselfde verskynsel kom voor in verskeie landbouproduserende lande – van Nederland en Duitsland

Redaksie Roland Henwood, ’n politieke ontleder verbonde aan die Universiteit van Pretoria, sê wie ook al die leisels by John Steenhuisen as DA-leier oorneem, moet besef dat dié party nou

“Ek en my span het onvoltooide werk in Pretoria.” So antwoord die DA se burgemeesterskandidaat, Cilliers Brink, op ‘n vraag of hy homself beskikbaar sal stel wanneer die DA se

Esté Gross Ná 25 jaar is Cats terug in Suid-Afrika – ’n hoogtepunt vir Andrew Lloyd Webber-aanhangers. Dis immers nie elke dag dat die ikoniese megamusiekblyspel op jou voorstoep kattemaai

Révan Luüs Terwyl baie matrikulante ná hul eindeksamen rus en asem skep, het die 18-jarige Andru van Zyl iets anders gekies: ’n lang, uitmergelende fietstog en ’n groter doel. Kort