Author:

Deur: Dirk Hermann Dertig jaar gelede is gestem vir iets anders. Rye hoopvolles het gekronkel na ʼn nuwe bedeling. Eers is gedink dit is goed. Dit is beding. Vele het die nuwe wonderwerk met soveel lof besing. Maar iets het daaruit opgestaan. ʼn Lyf soos water wat vloei waar hy wil gaan. Gedryf deur ʼn […]

Volgens oorlewering het rooivarke in die vroeë 1900’s uitgesterf. Die mede-eienaar van Buffelsfontein Beesboerdery, Meyer le Roux, het aan Pretoria FM vertel dat dié rooivark wat vandag in die restaurant onthul is, op die plaas van Thomas de Villebois-Mareuil, neef van George de Villebois-Mareuil, wat aan Boerekant geveg het tydens die Anglo-Boereoorlog, geskiet is. Op […]

Die polisie in Noordwes het nog twee verdagtes in hegtenis geneem weens die ontvoering van die 17-jarige Zahraa en 19-jarige Bataviya Mohammed. Die tieners is op 6 Maart in Brits ontvoer terwyl hulle onderweg was skooltoe. Hulle is Maandagaand by ‘n huis in Klipgat, naby Winterveldt, gevind en lede van die multi-dissiplinêre taakspan het ses […]

Stadig maar seker kruip Billy uit sy dop. Hy is skaam en teruggetrokke maar geniet die liefde en aandag wat hy by Adora Bull Terrier Rescue and Rehabilitation ervaar. Luisteraars was die afgelope diep getref deur Billy se storie. Esté Gross het in Impak (weeksdae tussen 13:00 en 14:00) berig dat die uitgeputte Billy in […]

Oudpresident Jacob Zuma se uMkhonto weSizwe-party mag op 29 Mei aan die verkiesing deelneem.  Twee regters het bevind dat die party se registrasie regmatig plaasgevind het. Die ANC het aangevoer dat die MK-party gederegistreer moet word by die Onafhanklike Verkiesingskommissie en verbied word om aan die komende verkiesing deel te neem.  Volgens die ANC is […]

‘n Durbanse vrou wat in 2011 by die King Shaka Internasionale Lughawe in hegtenis geneem is en ‘n week lank in ‘n baie vuil sel aangehou is, sal R350 000 vir skadevergoeding ontvang. Dit volg nadat sy verkeerdelik vir iemand anders aangesien is. Die minister van polisie, Bheki Cele, het appèl teen die uitspraak aangeteken […]

Florida se goewerneur, Ron DeSantis, het ’n wet bekragtig wat kinders jonger as 14-jaar verbied om toegang tot sosialemediaplatforms te hê. Dít, nadat ander state in Amerika dieselfde wetgewing probeer instel.Dié Florida-wetgewing bepaal ook dat ouertoesig verpligtend is vir kinders van 14- en 15-jaar wat rekeninge op Meta se platforms asook op TikTok het.Hoewel ouer […]

Jaco Kleynhans Vrydagaand se terreuraanval in Moskou, Rusland, het opnuut ’n paar ongemaklike feite bevestig – sommige waarvan Rusland maar ook die Weste die afgelope tyd weggekyk het. Die leemtes in Rusland se binnelandse veiligheidstrukture te midde van ’n oorlog in Oekraïne is blootgelê. Daarmee saam ook die wantroue tussen Rusland en die Weste nadat […]

Die Verkiesingshof sal vandag uitspraak lewer oor oudpresident Jacob Zuma se uMkhonto weSizwe-party se deelname aan die komende verkiesing.  Die ANC het `n aansoek gebring dat die MK-party gederegistreer word by die Onafhanklike Verkiesingskommissie en verbied word om aan die komende verkiesing deel te neem.  Die ANC voer aan dat dié party se aansoek vir […]

Motoriste kan hulself glo wéér staal vir duurder petrol in April. Dieselverbruikers slaak gelukkig dié keer ’n sug van verligting, nadat die Sentrale Energiefonds bekend gemaak het dat die data op brandstof op ’n onderverhaling van 18-sent per liter dui, maar dieself op ’n oorverhaling van 32-sent per liter.MasterDrive se uitvoerende hoof, Eugene Herbert, meen […]


Current track

Title

Artist