
Vervolgingskomitee sal Phala Phala-kwessie ondersoek
Die Nasionale Vergadering gaan ’n vervolgingskomitee saamstel om die Phala Phala-kwessie ondersoek. Die hof het Vrydag beslis dat die parlement ’n komitee op die been moet bring om met die
Die Afrikaanse Stasie!

Die Nasionale Vergadering gaan ’n vervolgingskomitee saamstel om die Phala Phala-kwessie ondersoek. Die hof het Vrydag beslis dat die parlement ’n komitee op die been moet bring om met die

Agri Wes-Kaap doen ’n beroep op streng beheermaatreëls in die George-kwarantyngebied ná ’n nuwe bek-en-klouseer-geval daar bevestig is. Die uitbraak is op ’n klein beesplaas naby George, binne die bestaande

Twee senior polisiebeamptes wat deur die Politieke Moorde-Taakspan in hegtenis geneem is, verskyn vandag in die Kempton Park-landdroshof. Volgens berigte is die beamptes die Gautengse hoof van die Valke, Ebrahim Kadwa,

Die kabinet sê Suid-Afrika het niks om weg te steek nie en sal ’n verslag aan die Afrika-unie voorlê oor die onlangse protesoptogte teen ongedokumenteerde buitelanders in die land. Die

Die Padverkeersbestuurskorporasie sê bedrog met leerlinglisensietoetse het afgeneem sedert die instelling van gerekenariseerde toetstelsels by lisensiesentrums. Die stelsel, wat in 2012 ingestel is, kies vraestelle elektronies en lukraak, wat dit

Die kabinet sê dat hy tevrede is met die vordering wat die nasionale inentingsveldtog teen bek-en-klouseer (BKS) gemaak het. Volgens die minister in die presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, is sowat 2,6