
Godongwana besin oor die toekoms van die OBK
Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê die regering oorweeg die toekoms van die Openbare Beleggingskorporasie, of die OBK, te midde van voortgesette bestuursprobleme. Godongwana sê veral die korporasie se ongenoteerde




