
SA se amptelike werkloosheidskoers is heelwat hoër
Suid-Afrika se amptelike werkloosheidskoers het in die tweede kwartaal tot 33,6% gestyg. Volgens Statistiek Suid-Afrika het die koers van 32,7% in die eerste kwartaal tot 33,6% tussen April en Junie
Die Afrikaanse Stasie!

Suid-Afrika se amptelike werkloosheidskoers het in die tweede kwartaal tot 33,6% gestyg. Volgens Statistiek Suid-Afrika het die koers van 32,7% in die eerste kwartaal tot 33,6% tussen April en Junie

Minstens ‘n 132 mense is dood ná ’n kragtige aardbewing van 7,4 in Kolombië. Die aardbewing het gisteroggend dele van die land se koffiestreek en die Stille Oseaan-kus getref, met

Die polisie in Mpumalanga ondersoek ’n saak van moord nadat die liggame van ’n graad 11-leerling en ’n oudleerling van St. Stithians College in ’n vakansiehuis by ’n lodge in

Die jaarlikse instandhouding van Tafelberg se kabelkar is byna voltooi en die kabelkar behoort, indien alles volgens plan verloop, Maandag 10 Augustus weer in werking te wees. Die kabelkar is

‘n Deel van ‘n SpaceX Falcon 9-vuurpyl het volgens berigte vanoggend op die Maan neergestort nadat dit langer as 18 maande deur die ruimte beweeg het. Die boonste deel van die vuurpyl,

Die Nasionale Minimumloonkommissie het ‘n openbare proses begin om insette oor die 2027-aanpassing van die nasionale minimumloon te verkry. Die aanbevelings sal later vanjaar aan die Minister van Indiensneming en