Luister nou

Boks waarskynlik deel van die 2028 Olimpiese Spele

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) se uitvoerende raad het aanbeveel dat boks nou weer by die 2028 Olimpiese Somerspele  – in Los Angeles – as ‘n sportsoort ingesluit word.

Dit was aanvanklik nie deel van die program toe die skedule vir 2028 se Olimpiese Spele aangekondig is nie.

Die beslissing deur die IOK om voorlopige erkenning aan die beheerliggaam, Wêreld Boks, te gee, het die grondslag hiervoor gelê.

Weens die terugtrek van die erkenning van die Internasionale Boksvereniging in 2023, is daar aanvanklik besluit om dié sport nie by die 2028-spele aan te bied nie. Dit is reeds jare lank meningsverskille tussen die IOK en Wêreld Boks oor die manier waarop die sportsoort bestuur word.

Die IOK se president, Thomas Bach sê hy is vol vertroue dat die besluit tydens die volgende vergadering in Griekeland bekragtig sal word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Mbalula warns those assaulting on-duty police officers

Massaskietvoorvalle eis reeds 100de

Orania

Oraniërs stem anders in komende verkiesing

Ernst Roets

Wit kruise nou na Uniegebou

Kallie Kriel, Flip Buys, Dirk Hermann

VSA-debat jaag temperature op

Willie Spies

VF Plus soek kundiges om kragonderbrekings te bekamp

Ander Nuus Artikels

Internasionale Perspektief nuut
VSA onttrek finaal uit Irak te midde van volgehoue onstabiliteit
V (1)
Eerste skenkerleweroorplantings by Raslouw Private Hospital
V
Gryskrag: SASSA-toelaes moet nie van uitgerekte kaartproses afhang nie
Mbalula warns those assaulting on-duty police officers
Massaskietvoorvalle eis reeds 100de
Orania
Oraniërs stem anders in komende verkiesing

Luister nou