
Trump gaan aanvalle in Iran vir twee weke staak
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het aangekondig dat hy beplande militêre aanvalle op Iran vir twee weke uitstel ná gesprekke met Pakistan se eerste minister, Shehbaz Sharif, en militêre leier Asim Munir. Die




