
OVK: Bykans halfmiljoen registreer vir die eerste keer
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) sê die kiesersregistrasienaweek bring die totale geregistreerde kiesers op die kiesersrol op 28,5 miljoen te staan. Ván die 2,9 miljoen registrasies wat oor die twee dae




