Luister nou

Speaker gaan nie hofaansoek teenstaan nie

Deur Marelize Maré

Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het besluit om nie president Cyril Ramaphosa se dringende hofsaak om die vervolgingsproses te keer, teen te staan nie.

Sy het eerder ’n kennisgewing ingedien waarin sy sê sy sal die hof se uitspraak eerbiedig.

Didiza sê haar besluit is nie in stryd met die Vervolgingskomitee, wat die president se aansoek teenstaan, nie.

Opposisiepartye het egter die stap gekritiseer en dit as partydig bestempel.

Die komitee ondersoek steeds die Phala Phala-kwessie waarin bevind is dat Ramaphosa sy ampseed moontlik geskend het.

Gewilde Nuus

Willie Aucamp

Willie Aucamp: Ek wil saam met die boere werk

Geordin_Hill-Lewis

Hill-Lewis had geen ander keuse

Dawie Roodt

Laer rentekoerse wink as vrede in Iran hou

Trump

Iran: Gesprekke begin

Internasionale Perspektief nuut

Nie ʼn perfekte ooreenkoms nie, maar gee dit ʼn kans…

Ander Nuus Artikels

Padlangs
’n Hart so taai soos Karoobos
Graffiti logo
Graffiti-boekeblad 19 Junie
Willie Aucamp
Willie Aucamp: Ek wil saam met die boere werk
Geordin_Hill-Lewis
Hill-Lewis had geen ander keuse
Dawie Roodt
Laer rentekoerse wink as vrede in Iran hou

Luister nou