Luister nou

Politiek

Gewildste Nuus

Ondersoek na Nathi Mthethwa se dood gesluit

Die Franse owerhede het hul ondersoek na die dood van die voormalige Suid-Afrikaanse ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa, amptelik afgesluit. Mthethwa is in September verlede jaar dood nadat hy van

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Rusland val weer Oekraïne aan

Minstens nege mense is dood en 46 beseer nadat Rusland oornag ‘n grootskaalse missiel- en hommeltuigaanval op die Oekraïense hoofstad, Kiëf, uitgevoer het. Verskeie woonstelgeboue is beskadig of vernietig, terwyl

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Nielandbousektor bloei werksgeleenthede

Suid-Afrika se formele nielandbousektor het ’n beduidende terugslag beleef met die verlies van 80 000 poste gedurende die eerste kwartaal van vanjaar. Volgens die jongste data van Statistiek Suid-Afrika, SSA,

Lees Meer »

Luister nou