
Hill-Lewis: Permanente polisieminister nodig
Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, eis dat president Cyril Ramaphosa dringend ’n minister van polisie vas moet aanstel. Hy sê dat Firoz Cachalia reeds nou al ’n jaar lank in die
Die Afrikaanse Stasie!

Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, eis dat president Cyril Ramaphosa dringend ’n minister van polisie vas moet aanstel. Hy sê dat Firoz Cachalia reeds nou al ’n jaar lank in die

Die DA beskuldig die Tshwane-koalisie daarvan dat stadsbestuurder Johann Mettler onregmatig geskors is. Die party het vanoggend tydens ‘n mediakonferensie gesê die raad se speaker het 13 stemme van raadslede ongeldig verklaar,

Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, luitenant-generaal Puleng Dimpane, is onder die soeklig nadat die Valke moontlike finansiële wanbestuur ondersoek. Dit volg nadat die waghondgroep, Public Interest SA, ’n klag ingevolge die

Die Departement van Binnelandse Sake het die grootste vermindering in jare bewerkstellig wat betref die agterstand met appèlle van vlugtelinge in Suid-Afrika. Die Vlugtelingappèlowerheid van Suid-Afrika (Raasa) se werklas van

President Cyril Ramaphosa het die spertyd van die Madlanga-kommissie van ondersoek na korrupsie en misdadigheid in die strafregstelsel verleng. Die paneel, wat hul werk teen die einde van Augustus moes

Die konflik tussen die Verenigde State en Iran het verder toegeneem nadat die VSA na bewering 90 teikens in Iran aangeval het. Iran sê hy het in reaksie Amerikaanse militêre