Luister nou

Rusland val weer Oekraïne aan

Deur Marelize Maré

Minstens nege mense is dood en 46 beseer nadat Rusland oornag ‘n grootskaalse missiel- en hommeltuigaanval op die Oekraïense hoofstad, Kiëf, uitgevoer het.

Verskeie woonstelgeboue is beskadig of vernietig, terwyl reddingspanne steeds na oorlewendes onder die puin soek.

Die aanval volg slegs enkele dae ná vanjaar se dodelikste Russiese aanval op Kiëf, waarin 31 mense dood is.

Oekraïne sê ook die hawestad Odessa is aangeval, terwyl Pole sy vegvliegtuie kortstondig as ‘n voorsorgmaatreël, ontplooi het.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: eNCA

Negende vrou se liggaam word in Oos-Rand gevind

Ronald Lamola - TimesLive

SA kap terug teen die VSA se visumbeperkings

Misdaadtoneel-Ekurhuleni

DA bied halfmiljoen aan vir leidrade na die Ekurhuleni-moordenaar

Fotokrediet: Instagram

Berigte oor verdagte wat na Potchefstroom skuif, is vals

Fotokrediet: WLRN

VSA se nuwe visumbeperkings

Ander Nuus Artikels

Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 18 September 2026
Fotokrediet: Instagram
Polisie: “Die Ekurhuleni-moordverdagte is nie ’n Suid-Afrikaner nie”
Fotokrediet: InsureMyTrip
Daar heers onsekerheid oor die VSA se visumbeperkings
Fotokrediet: eNCA
Negende vrou se liggaam word in Oos-Rand gevind
Ronald Lamola - TimesLive
SA kap terug teen die VSA se visumbeperkings

Luister nou