
Binnelandse sake gaan langer ure werk
Die departement van binnelandse sake gaan hierdie naweek landwyd langer ure werk om die Kiesersregistrasienaweek van die Verkiesingskommissie te ondersteun. Alle kantore sal Saterdag en Sondag van 08:00 tot 17:00




