Luister nou

Nuwe verslag oor buitensporige geweld tydens plaasaanvalle

Deur Marelize Maré

Die burgerregte-organisasie, AfriForum se nuwe verslag oor die 47 plaasaanvalle tussen 2019 en 2025 toon dat buitensporige geweld tydens aanvalle in sommige gevalle as marteling beskou kan word.

Die verslag toon dat slagoffers onder meer gemartel, verbrand, gesteek en verwurg is, asook aan ernstige fisieke, emosionele en seksuele mishandeling blootgestel is.

AfriForum sê dié tipe aanvalle kom in al die provinsies voor.

Die organisasie doen ’n beroep op die regering om plaasaanvalle as ’n prioriteitsmisdaad te erken en ’n gespesialiseerde strategie daarvoor te ontwikkel.

AfriForum vra ook politieke leiers om opruiende retoriek teen boeregemeenskappe, insluitend die “Kill the Boer”-dreunsang, te veroordeel.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: The Citizen

OVK se verslag oor politieke befondsing bekend

Padlangs

Voel jy soos die ou troosprysie?

Dr. Corné Mulder

VF Plus: Groen gaan dít vir gemeenskappe doen

El Nino

Boere moet nou al beplan vir die sterkste El Niño nóg

Witkruismonument 3 - Lex Libertas

Drie slagoffers van plaasaanvalle op pad na Washington

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: WikiWand
Partye sê hulle het reg op selfbeskikking
Fotokrediet: LekkeSlaap
Twee Oseane moedig pikkewyne aan om te broei
Fotokrediet: The Citizen
OVK se verslag oor politieke befondsing bekend
Padlangs
Voel jy soos die ou troosprysie?
Dr. Corné Mulder
VF Plus: Groen gaan dít vir gemeenskappe doen

Luister nou