Luister nou

Suid-Afrikaners moet binne drie weke sonkrag registreer

Deur Marelize Maré

Suid-Afrikaners met sonkrag het minder as drie weke om voordeel te trek uit Eskom se kwytskelding van registrasie- en aansluitingsfooie.

Die kwytskelding vir kwalifiserende sonkragstelsels van tot 50 kVA is tot 30 September 2026 verleng.

Dit dek onder meer registrasie, aansluiting en sekere meetkoste.

Eskom sê alle sonkragstelsels van minder as 100 kVA wat aan die kragnetwerk gekoppel is, moet geregistreer word – selfs al voer die huishouding nie elektrisiteit terug na die netwerk nie.

Huiseienaars benodig onder meer ’n geldige sertifikaat van nakoming, ’n toepaslike omskakelaar-toetssertifikaat en ’n basiese installasietoetsverslag.

Die registrasievereiste geld egter nie vir eiendomme wat heeltemal van Eskom se netwerk af is nie.

Gewilde Nuus

Gevangenes

173 tronkbewaardes loop deur oor wangedrag ná Rooigrond-ontsnapping

Fotokrediet: Maroela Media

Twee vas na hulle glo groot hoeveelheid dwelms in Erasmia vervaardig

Fotokrediet: Maroela Media

Fondsinsameling vir Tommy Dell wat veg vir sy lewe

Fotokrediet: Netwerk 24

Suid-Afrikaanse huishoudings is onder druk

Fotokrediet - X

Solidariteit waarsku oor raswetgewing

Ander Nuus Artikels

OLYMPUS DIGITAL CAMERA
’n Aanval op die hart van Amerika
Telkom Towers
Privaatvennote gesoek om Telkom Towers-kompleks op te knap
Gevangenes
173 tronkbewaardes loop deur oor wangedrag ná Rooigrond-ontsnapping
Fotokrediet: Maroela Media
Twee vas na hulle glo groot hoeveelheid dwelms in Erasmia vervaardig
Fotokrediet: Maroela Media
Fondsinsameling vir Tommy Dell wat veg vir sy lewe

Luister nou