
Raad van Gesondheidsorgfinansiers vra hervorming
Die Raad van Gesondheidsorgfinansiers vra strukturele hervormings om private gesondheidsorgkoste en mediesefonds-bydraes te verlaag. Dit volg nadat die Raad vir Mediese Skemas ’n 3,8% verhoging vir 2027 aanbeveel het. Die




