Luister nou

Plaaslik

Gewildste Nuus

Afrika-varkpes in Gqeberha aangemeld

’n Uitbreking van vermoedelik Afrika-varkpes het in Gqeberha ’n aantal varkvrektes veroorsaak, met nagenoeg ’n dosyn karkasse wat die afgelope week in die Grogro-gemeenskap naby Sherwood gevind is. Die plaaslike

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Grondwethof beslis oor kernbepaling van NGV

Die Grondwethof het ’n kernbepaling van die regering se beplande Nasionale Gesondheidsversekering ongrondwetlik verklaar. Die hof het artikels 36 tot 40 van die Nasionale Gesondheidswet ter syde gestel, wat die

Lees Meer »
Gewildste Nuus

AfriForum vra duidelikheid oor die Guptas

Die burgerregte-organisasie, AfriForum het die Nasionale Vervolgingsgesag gevra vir duidelikheid oor die status van pogings om lede van die Gupta-familie aan Suid-Afrika uit te lewer vir vervolging. Die organisasie sê

Lees Meer »
Geldsake

Hoërskool gaan sy deure sluit

Die Hoërskool Middelburg, in die Oos-Kaap het in ’n dringende kennisgewing aangekondig dat die skool vanaf Maandag, 18 Mei, tot verdere kennisgewing gesluit sal wees. Die beheerliggaam sê die besluit

Lees Meer »

Luister nou