Luister nou

Plaaslik

Gewildste Nuus

Uitspraak word as oorwinning beskou

’n Hofuitspraak wat private betrokkenheid by die bekamping van bek-en-klouseer moontlik maak, word deur landbou- en boerderygroepe as ’n groot oorwinning vir veeboere beskou. Volgens organisasies soos Saai, Sakeliga en

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Buitelanders beleef spanning na dreigende betogings

’n Toenemende groep buitelandse burgers wag buite die departement van binnelandse sake se vlugtelinge-ontvangsentrum in Durban te midde van toenemende spanning oor onwettige immigrasie en dreigende betogings. Sommige migrante sê

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Morero gaan nie stry oor Eskom-skuld

Johannesburg se uitvoerende burgemeester, Dada Morero, sê die metro gaan nie die strydbyl met Eskom opneem oor hul reusagtige skuldlas nie. Morero het tydens sy stadsrede aangekondig dat daar eerder

Lees Meer »
Gewildste Nuus

Mantashe: SA sal nie brandstoftekort ervaar

Die minister van minerale en petroleumbronne, Gwede Mantashe, het Suid-Afrikaners weereens verseker dat Suid-Afrika nie ’n brandstoftekort sal ervaar nie, ten spyte van die skerp stygings weens wêreldwye onstabiliteit. Mantashe het

Lees Meer »

Luister nou