Luister nou

Beplan jou rit op D-dag só

Deur Walter Ernst

Beplan jou Dinsdag só om die betogings teen buitelandse burgers te vermy.

Tshwane-metro (10:00 tot 15:00 geraak)

Betogers sal by Kerkplein in Pretoria se middestad byeenkoms en by die Sunnyside-polisiekantoor eindig.

  • Paul Kruger-straat
  • Francis Baard-straat
  • Lillian Ngoyi-straat
  • Madiba-straat
  • Nelson Mandela-straat
  • Kotze-straat
  • Van Boeschoten-straat
  • Robert Sobukwe-straat
  • Leyds-straat


Johannesburg-metro (06:00 tot 16:00 geraak)

Die Johannesburg- én Sandton-sakern word as hoërisikogebiede uitgewys, en motoriste word versoek om die volgende gebiede te vermy:

  • Yoeville
  • Hillbrow
  • Braamfontein
  • Cleveland
  • Jeppe
  • Parkstasie

 

Gewilde Nuus

Foto vir repliek

Die fluistering wat vrede basuin

Boer tot bord

Ekonomiese groei, arbeid en die prys van beleid

Graffiti-logo-nuut

Boekeblad met Graffiti

Lucia en Danie Langner

Nuwe voorsitter vir Voortrekkermonument

Dirk Hermann

Afrikaanse onderwys by ’n draaipunt

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Central News South Africa
LUR vir onderwys in Gauteng gaan optree teen bedrieërs
Fotokrediet: News24
Die aanslag op Feroz Khan se lewe word ondersoek
Foto vir repliek
Die fluistering wat vrede basuin
Boer tot bord
Ekonomiese groei, arbeid en die prys van beleid
Graffiti-logo-nuut
Boekeblad met Graffiti

Luister nou