
Binnelandse Sake brei digitale vennootskap uit
Die Departement van Binnelandse Sake het sy digitale vennootskap met Absa uitgebrei, wat Suid-Afrikaners toegang gee tot meer as twee keer soveel plekke om vir slim-ID-kaarte aansoek te doen. Absa
Die Afrikaanse Stasie!

Die Departement van Binnelandse Sake het sy digitale vennootskap met Absa uitgebrei, wat Suid-Afrikaners toegang gee tot meer as twee keer soveel plekke om vir slim-ID-kaarte aansoek te doen. Absa

Die organisasie Women and Men Against Child Abuse sê die herhaalde uitstel van die vonnisverrigtinge teen die veroordeelde pedofiel Iain Wares ontneem slagoffers in Suid-Afrika en Skotland van geregtigheid. Die 87-jarige voormalige

Die Nasionale Tesourie het ’n ontwikkelingsbeleidslening van sowat R25 miljard met die Wêreldbank onderteken. Dit het ten doel om Suid-Afrika se pogings tot inklusiewe groei te ondersteun deur hulp te

Suid-Afrika se openbare skole word deur ‘n toenemende onderwyserstekort in die gesig gestaar, met byna die helfte van alle staatsaangestelde onderwysers wat reeds 50 jaar of ouer is. Volgens die

Die burgerregte-organisasie, AfriForum sê hy is gereed vir ‘n hofstryd teen die naamsverandering van Graaff-Reinet na Robert Sobukwe-dorp, nadat die minister van Sport, Kuns en Kultuur en die Suid-Afrikaanse Geografiese Nameraad aangedui het

Die DA het ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting aansoek gedoen om die tussentydse verslag oor Operasie Floreer van die polisie en die weermag te bekom.