Luister nou

Veroordeelde pedofiel se vonnis weer uitgestel

Deur Marelize Maré

Die organisasie Women and Men Against Child Abuse sê die herhaalde uitstel van die vonnisverrigtinge teen die veroordeelde pedofiel Iain Wares ontneem slagoffers in Suid-Afrika en Skotland van geregtigheid.

Die 87-jarige voormalige onderwyser is in Suid-Afrika skuldig bevind aan die onsedelike aanranding van ’n voormalige leerling by Rondebosch Boys’ Preparatory School.

Sy vonnisverrigtinge is weer uitgestel weens swak gesondheid en sal na verwagting in Augustus hervat word.

Die organisasie waarsku dat die vertragings ook sy beplande uitlewering aan Skotland, waar hy op verdere aanklagte van seksuele misbruik van kinders tereg moet staan, kan beïnvloed.

Gewilde Nuus

Untitled design (23)

Wie is Brittanje se nuwe eerste minister?

Untitled design (22)

Jy hoef nie jou boorgat te registreer nie

Untitled design (21)

Vermiste vliegtuig ná 74 jaar gevind

Untitled design (20)

Jagluiperds na Zambië verskuif

Internasionale Perspektief nuut

VSA stoot terug teen Chinese invloed op elke vasteland

Ander Nuus Artikels

Untitled design (26)
Kom kyk hoe word ’n RWB Porsche gebou
Untitled design (27)
Druppels word strome, strome word riviere: KragDag 2026 bou momentum
Untitled design (25)
Naboomspruit gaan DorpToe!
Untitled design (23)
Wie is Brittanje se nuwe eerste minister?
Untitled design (22)
Jy hoef nie jou boorgat te registreer nie

Luister nou