
SA se bevolking op 63,5 m. geraam
Suid-Afrika se bevolking het vanjaar met 421 000 gegroei en word nou op 63,5 miljoen mense geraam. Volgens die jongste middeljaarlikse bevolkingsberamings wat deur Statistiek Suid-Afrika bekend gemaak is, is
Die Afrikaanse Stasie!

Suid-Afrika se bevolking het vanjaar met 421 000 gegroei en word nou op 63,5 miljoen mense geraam. Volgens die jongste middeljaarlikse bevolkingsberamings wat deur Statistiek Suid-Afrika bekend gemaak is, is

Suid-Afrikaners se rybewyse sal voortaan vir tien jaar geldig wees. Die kabinet het die groen lig gegee vir dié verlenging ván vyf tót tien jaar. Volgens die minister in die

Die Padverkeersbestuurskorporasie sê ’n voertuiglisensiebedrogsindikaat ter waarde van miljoene rand het Suid-Afrika se lisensiestelsel gemanipuleer deur gesteelde aanmeldbesonderhede, skynmaatskappye en selfs die identiteite van oorledenes te gebruik. Volgens die korporasie

Suid-Afrika se toerismebedryf toon volgehoue groei ná meer as 823 000 oornagbesoekers die land in Junie besoek het – ’n toename van byna 10% teenoor verlede jaar. Volgens Statistiek Suid-Afrika

Die Gautengse Departement van Onderwys sê aanlyn-aansoeke vir graad 1 en graad 8 vir die 2027-skooljaar open op 5 Augustus en sluit ‘n maand later. Ouers van graad R-leerlinge moet

Munisipaliteite regoor Suid-Afrika skuld steeds miljarde rand aan Eskom, ten spyte van die regering se ingryping. Die kragvoorsiener waarsku dat die toenemende skuld druk plaas op sy finansies en het