
Solidariteit: Dit is nou tyd vir praat oor Bela
6 November 2024 Die Solidariteit Beweging sê hy doen nou ‘n beroep op president Cyril Ramaphosa om in te gryp sodat gesprekke oor die omstrede Bela-wet voortgesit kan word. Dit kom ná
Die Afrikaanse Stasie!

6 November 2024 Die Solidariteit Beweging sê hy doen nou ‘n beroep op president Cyril Ramaphosa om in te gryp sodat gesprekke oor die omstrede Bela-wet voortgesit kan word. Dit kom ná

5 November 2024 Minstens 10 000 Afrikaanssprekers het vandag by die Voortrekkermonument verenig vir die protesoptog teen die omstrede Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys, die Bela-wet. Dié protesoptog is deur Solidariteit

4 November 2024 Die burgerregteorganisase, AfriForum sê hy en meer as veertig ander organisasies is slaggereed vir môre, 5 November se protesoptog teen die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette, oftewel die

4 November 2024 ‘n Prokureursfirma, Mdladlamba Attorneys, het in ‘n verslag oor sy ondersoek na ‘n sogenaamde kultuur van rassisme by die Pretoria High School for Girls aanbeveel dat die skoolhoof, adjunkhoof