
80% van graad 3-leerlinge lees sonder begrip
Wat graad 6-leerlinge betref beskik nagenoeg 70% nie oor die nodige leesvaardighede in die taal waarin hulle onderrig ontvang nie.
Die Afrikaanse Stasie!

Wat graad 6-leerlinge betref beskik nagenoeg 70% nie oor die nodige leesvaardighede in die taal waarin hulle onderrig ontvang nie.

Die koshuis bied hoofsaaklik verblyf aan studente wat aan die NWU se rugbyinstituut verbonde is.

Dit kom nadat verskeie rolspelers in die onderwysbedryf gesê het hulle is bekommerd oor oorvol skole nadat ‘n onderwyseres in ‘n TiktTok-video gesê het dat sy sukkel om haar klas

5 Februarie 2025 Die Afrikaans Hoër Meisieskool in Pretoria het ‘n nuwe skoolhoof nadat Marna Jordaan aan die einde van verlede jaar afgetree het ná ‘n 16 jare lange loopbaan

3 Februarie 2024 Die LUR vir onderwys in Gauteng, Matome Chiloane, sê hy is uiters geskok en hartseer oor die skielike dood van ‘n Graad 12-leerling aan die Krugersdorp Hoërskool,

28 Januarie 2025 Lede van die DA was vanoggend met ‘n oorsigbesoek by die Laerskool Danie Malan in die noorde van Pretoria, waar ontevrede ouers, en gemeenskapslede gister die hekke