Luister nou

Affies-meisies kry ‘n nuwe skoolhoof

Deur Pretoria FM Nuusspan

5 Februarie 2025

Die Afrikaans Hoër Meisieskool in Pretoria het ‘n nuwe skoolhoof nadat Marna Jordaan aan die einde van verlede jaar afgetree het ná ‘n 16 jare lange loopbaan as hoof van die skool.

Marna Jordaan wat in 2024 afgetree het. Foto: AHMP

Die voorsitter van die AHMP se skoolbeheerliggaam, Ronel de Kock het op 5 Februarie in ‘n video op sosiale media aangekondig dat Zinnette de Wet in die pos aangestel is, en dat sy vanaf 1 April 2025 die leisels amptelik by Jordaan oorneem.

De Wet is die skool se sesde skoolhoof in sy 105 bestaansjare. In die video het De Wet gesê dat die dogterskool-kultuur haar baie na aan die hart lê, en dat sy opgewonde is om ‘n betekenisvolle rol te kan speel in die lewe van elke Affie.

“Elke tree wat ons as opvoeders gee is instrumenteel, en daarom is ek onsettend dankbaar vir elke mentor, en skoolgemeenskap waarvan ek al deel kon wees,” sê De Wet.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Lynnwood padwerke - The Citizen

Bouprojek in Lynnwoodweg vra nog drie maande

Guptas

Gupta-broers steeds gesoek

Cyril Ramaphosa, South Africa's president, at the opening of the South African Reserve Bank head office, after renovations, and museum in Pretoria, South Africa, on Friday, June 19, 2026. Traders scaled back bets for a South African rate hike next month. Photographer: Waldo Swiegers/Bloomberg via Getty Images

Ramaphosa: Bewerings oor ‘wit volksmoord’ benadeel ekonomie

Ad hoc - IOL

Ad hoc-komitee finaliseer sy verslag

Fotokrediet: Groundup

SASSA funksioneer met net 44%

Ander Nuus Artikels

Israelse vlug - France 24
Israelse passasiers het ‘n noue ontkoming tydens vlug
Fotokrediet: Daily Maverick
Diplomatieke stappe teen Amerikaanse ambassadeur
plaasaanvalle - Maroela Media
Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere
Lynnwood padwerke - The Citizen
Bouprojek in Lynnwoodweg vra nog drie maande
Guptas
Gupta-broers steeds gesoek

Luister nou