
Struktuurskade aan Bloemhofdam wek kommer
4 Maart 2025 Agri Noordwes het sy kommer uitgespreek oor die skade aan die wal van die Bloemhofdam wat duidelik sigbaar is. Foto’s en beeldmateriaal van struktuurskade aan die damwal
Die Afrikaanse Stasie!

4 Maart 2025 Agri Noordwes het sy kommer uitgespreek oor die skade aan die wal van die Bloemhofdam wat duidelik sigbaar is. Foto’s en beeldmateriaal van struktuurskade aan die damwal

Die Grensbestuursowerheid (GBO) het bevestig dat bedrywighede by vyf grensposte noodgedwonge gestaak moes word weens oorstromings. Die betrokke grensposte sluit Stockpoort, Makgobistad, Bray, Groblersbrug en Pontdrift in. Volgens die GBO se
Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill Lewis het in ‘n plasing op X gesê dat die wind stiller is, en daarom voel hy versigtig optimisties dat die vlamme vandag geblus

Modderstortings en oorstromings kom voor na swaar reën gisteraand in die Amanzimtoti-omgewing voorgekom het.

Die bobbejaan het vinnig bekendheid verwerf in Pretoria, vanweë sy wandeling, en na sy dood is ‘n petisie teen dieremishandeling begin.